Die verste uur PDF (Adobe DRM) download by Steve Hofmeyr

Die verste uur

Zebra Press (Random House Struik)
Publication date: June 2011
ISBN: 9781770222069
Digital Book format: PDF (Adobe DRM)

Buy PDF

List price:
$10.00
Our price:
$8.99

You save: $1.01 (10%)
GET THIS EBOOK
FOR FREE!
Join our Facebook sweepstake, share and
get 10 likes. Winners
get notified in 24H!
Jy's 'n skaam student. Gemiddeld maar nuuskierig. In die oë van die meisie van jou drome is jy 'n bleeksiel. Jy is platsak en gryp die eerste die beste geleentheid aan om ekstra sakgeld te verdien deur 'n vermiste professor se studeerkamer op te ruim. Hier ontdek jy sy navorsing oor 'n komponis, maar ook 'n liefdesbrief aan sy vrou waarin hy sy verdwyning aan haar verduidelik. Dié steek jy weg om later in jou koshuiskamer te gaan bestudeer. Dit is 'n doodsonde, want oornag ruk daardie brief jou uit jou saai bestaan. Jy word skielik wakker in die liggaam van jou oupa­grootjie, 'n bang bode in die middel van die Anglo-Boereoorlog. In die verwarring versuim jy om generaal Cronje se boodskap van oorgawe oor te dra. Hierdie misstap het yslike gevolge: die Boere verpletter die Kakies in 'n onverwagte veldslag. Brittanje onttrek en ... kaplaks ... jy's terug in 2011. In Pretoria. Akasiastad (jakarandas was 'n Britse konsessie!). Beatrixstraat is daar, maar Hamilton se naam is nou Ignatius Ferreira. Dis nog niks. Die meisie van jou drome, wat jou in jou voormalige heelal ignoreer, is smoorverlief op jou in hierdie heelal, waar jou nuwe meisie 'n nimfomaan is! Jy het een uur en een kans om terug te gaan. Vraag is: sou jy? In sy spanningsvolle nuwe boek maak Steve Hofmeyr jou al die duwweltjies raak trap op 'n fantastiese Jan Allemansreis. Hy roer plek-plek omstrede kwessies aan, maar soos in al sy werke word die leser gekonfronteer met verrykende vrae oor die liefde, oor keuses, oor wie ons is en waar ons inpas. Vintage Hofmeyr.
Please sign in to review this product.
Format:
Devices:
Die verste uur PDF (Adobe DRM) can be read on any device that can open PDF (Adobe DRM) files.

File Size:
3629 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Enabled. Limit of 23 pages within unlimited number of days.
Other books by Steve Hofmeyr
Laaste dans, Drienie ePub (Adobe DRM) download by Steve Hofmeyr
Laaste dans, Drienie
Steve Hofmeyr
Zebra Press (Random House Struik), March 2014
ISBN: 9781770227071
Format: ePub, PDF
List Price: $12.00 Our price: $9.99
Kapabel ePub (Adobe DRM) download by Steve Hofmeyr
Kapabel
Steve Hofmeyr
Zebra Press (Random House Struik), October 2012
ISBN: 9781770224186
Format: ePub, PDF
List Price: $13.00 Our price: $10.99
Vier briewe vir Jan Ellis ePub (Adobe DRM) download by Steve Hofmeyr
Vier briewe vir Jan Ellis
Steve Hofmeyr
Zebra Press (Random House Struik), November 2010
ISBN: 9781770220812
Format: ePub, PDF
List Price: $10.00 Our price: $8.99
Mense van my asem ePub (Adobe DRM) download by Steve Hofmeyr
Mense van my asem
Steve Hofmeyr
Zebra Press (Random House Struik), November 2010
ISBN: 9781770220492
Format: ePub, PDF
List Price: $10.00 Our price: $8.99
Recently Viewed Products