Koester jou baba PDF (Adobe DRM) download by Megan Faure

Koester jou baba

Metz Press
Publication date: May 2010
ISBN: 9781920268763
Digital Book format: PDF (Adobe DRM)

Buy PDF

List price:
$13.99
Our price:
$12.99

You save: $1.00 (7%)
GET THIS EBOOK
FOR FREE!
Join our Facebook sweepstake, share and
get 10 likes. Winners
get notified in 24H!
Van al die bababoeke in Suid-Afrika is Koester jou Baba al die afgelope sewe jaar die topverkoper. Dit is reeds in verskeie tale vertaal en is in 2008 en 2009 met die internasionale prestige-toekenning (VK se Praktiese Voorskoolse Toekenning: Goud) bekroon. Met 100 000 kopieë in druk het die tyd vir 'n herdruk aangebreek. Die boek se toeganklike styl en die fokus op baba se slaap, kalmte en ontwikkeling word steeds in die nuwe uitgawe bespreek maar die outers Meg Faure en Ann Richardson het ook die teks bygewerk om die jongste navorsing in te sluit en ma's en professionele persone se vrae en versoeke te beantwoord. Wat is nuut? • Hoekom babas verskil - hulle hanteer sensoriese inligting verskillend wat hul persoonlikhede beïnvloed en die manier waarop hulle op hul nuwe wêreld reageer. • Hoe ouers hul baba kan help om kalm-tevrede te bly. • Meer inligting oor die verhouding tussen moegheid en huil. • Borsvoeding word in baie meer detail bespreek. • 'n Uitgebreide afdeling oor koliek, hoekom jong babas huil en hoe om koliek stap-vir-stap te hanteer. • 'n Bygewerkte masseer-afdeling wat op nuwe teorieë oor die verskillende masseertegnieke gebaseer is. • Nageboortelike depressie is volledig bygewerk en geherdefinieer volgens huidige denkrigtings. • Die konsep van peri-natale nood word verduidelik. Die nuwe uitgawe van Koester jou Baba sal beslis so gewild soos altyd wees onder ouers omdat dit praktiese oplossings vir algemene babakwessies bied. Tog sal die nuwe inligting ouers ekstra insigte gee om hul babas se sensoriese behoeftes selfs beter te hanteer.
Please sign in to review this product.
Format:
Devices:
Koester jou baba PDF (Adobe DRM) can be read on any device that can open PDF (Adobe DRM) files.

File Size:
1698 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Other books by Megan Faure
Feeding Sense PDF (Adobe DRM) download by Megan Faure
Feeding Sense
Megan Faure & Katherine Megaw & Dr Simon Strachan
Metz Press, June 2010
ISBN: 9781920479336
Format: PDF
List Price: $13.00 Our price: $11.99
Baby Sense PDF (Adobe DRM) download by Megan Faure
Baby Sense
Megan Faure & Ann Richardson
Metz Press, May 2010
ISBN: 9781920268640
Format: PDF
List Price: $13.99 Our price: $12.99
Sleep Sense PDF (Adobe DRM) download by Megan Faure
Sleep Sense
Megan Faure & Ann Richardson
Metz Press, June 2007
ISBN: 9781920479510
Format: PDF
List Price: $13.00 Our price: $11.99
Recently Viewed Products