Reënboogrant maats 6:Teddie se geheim ePub (Adobe DRM) download by Loraine Hattingh

Reënboogrant maats 6:Teddie se geheim

LAPA Publishers
Publication date: February 2012
ISBN: 9780799356076
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$8.57
Our price:
$6.99

You save: $1.58 (18%)
Toe Shani die nuus kry dat sy draadjies moet kry, is dit so goed asof sy die doodstraf gekry het. Dink net hoe simpel gaan sy lyk. Geen ou sal naby haar wil kom nie. Haar enigste troos is 'n teddie wat haar ma vir haar van Londen af gebring het. Maar nou hang daar 'n donker wolk oor die teddie ook, want 'n man met baie kettings om sy nek en 'n ponytail is agter die teddie aan. Die man pla Shani die heeltyd oor die teddie - dit is kwansuis vir sy siek dogtertjie. En kyk nou wat het gebeur ... Diewe het ingebreek by die Brink-huis, en al wat weg is, is die teddie. Nou wil die polisie haar ma in hegtenis neem ... Die nuus is in al die koerante en Shani weet sy sal nooit hierdie skande oorleef nie.
Please sign in to review this product.
Devices:
Reënboogrant maats 6:Teddie se geheim ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
451 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Enabled. Limit of 71 selections within 30 days.
Printing:
Enabled. Limit of 71 pages within 30 days.
Other books by Loraine Hattingh
Reënboogrant maats 7: Die ontvoering ePub (Adobe DRM) download by Loraine Hattingh
Reënboogrant maats 7: Die ontvoering
Loraine Hattingh & Maritha Snyman
LAPA Publishers, February 2012
ISBN: 9780799338249
Format: ePub
List Price: $8.57 Our price: $6.99