Reuk van die dood ePub (Adobe DRM) download by Riana Mouton

Reuk van die dood

LAPA Publishers
Publication date: September 2008
ISBN: 9780799347944
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$20.73
Our price:
$18.99

You save: $1.74 (8%)
Iemand is besig om jong vroue in Gauteng te ontvoer en te vermoor. Die moorde is onheilspellend, want die slagoffers word gemartel en uit woede vermoor. Junior Scheepers is die speurder wat hom moet vang, maar hy het probleme van sy eie. Sy lewe val uitmekaar na sy egskeiding en indien hy nie daarin slaag om by sy eie donkerte verby te kom nie, gaan hierdie moordenaar nog heelwat skade aanrig. In die tradisie van die meesters van misdaadfiksie soos Ian Rankin, Deon Meyer, en Faye Kellerman, verskyn Riana Mouton triomfantlik as die eerste vroulike Suid-Afrikaanse speurromanskrywer met 'n uiters spanningsvolle debuut. Die tydsberekening is perfek, want die Suid-Afrikaanse misdaadfiksie-genre is tans geweldig gewild en word gereeld in resensies, artikels en forums bespreek.
Please sign in to review this product.
Devices:
Reuk van die dood ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
339 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Enabled. Limit of 365 selections within 30 days.
Printing:
Enabled. Limit of 365 pages within 30 days.
Reuk van die dood ePub (Adobe DRM) download by Riana Mouton
LAPA Publishers, September 2008
ISBN: 9780799347944
EAN:  9780799347944
ePub (Adobe DRM)
List Price: $20.73 eBook price: $18.99
Reuk van die dood PDF (Adobe DRM) download by Riana Mouton
LAPA Publishers, September 2008
ISBN: 9780799347692
EAN:  9780799347692
PDF (Adobe DRM)
List Price: $20.73 eBook price: $18.99
Other books by Riana Mouton
Spoorloos ePub (Adobe DRM) download by Riana Mouton
Spoorloos
Riana Mouton
LAPA Publishers, May 2010
ISBN: 9780799346626
Format: ePub, PDF
List Price: $19.44 Our price: $15.99
Recently Viewed Products