Sokker: alles wat jy wil weet maar te skaam is om te vra PDF (Adobe DRM) download by Alastair Findlay

Sokker: alles wat jy wil weet maar te skaam is om te vra

LAPA Publishers
Publication date: December 2009
ISBN: 9780799347029
Digital Book format: PDF (Adobe DRM)

Buy PDF

List price:
$6.43
Our price:
$5.99

You save: $0.44 (7%)
GET THIS EBOOK
FOR FREE!
Join our Facebook sweepstake, share and
get 10 likes. Winners
get notified in 24H!
Sokker is een van die magtigste fenomene op aarde - of jy dit in terme van geld, passie of aanhang meet. Hierdie boek is geskep om al daardie dormante Suid-Afrikaanse passie op te roep vir 2010: 'n inleiding tot die sport, 'n gids tydens en 'n aandenking van Wêreldbeker en 'n handige verwysingsgids vir daarna. Sokker: alles wat jy wil weet maar te skaam is om te vra is in 'n tong-in-die-kies-gesels-trant geskryf en bevat vermaaklike illustrasies en foto's. Die boek stel die geskiedenis en die spelers bekend, asook die reëls, posisies en formasies. Dit gee 'n lughartige oorsig van al die dinge wat sokker in die nuus hou - die astronomiese salarisse, omstrede doele en die vroue agter die superster-spelers. En natuurlik is daar 'n hele hoofstuk oor Bafana Bafana en waar dié naam vandaan kom. Prettige hoofstukke om na uit te sien: • Legendes en top spelers van die oomblik • Alles oor internasionale en plaaslike sokkerklubs • Hoe spelers oorgekoop word en vir hoeveel • 10 dinge wat jy móét weet van sokker • Eienaardige sokkerstories ...
Please sign in to review this product.
Format:
Devices:
Sokker: alles wat jy wil weet maar te skaam is om te vra PDF (Adobe DRM) can be read on any device that can open PDF (Adobe DRM) files.

File Size:
6589 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Enabled. Limit of 48 pages within 30 days.