Thomas@aksie.net ePub (Adobe DRM) download by Carina Diedericks-Hugo

Thomas@aksie.net

LAPA Publishers
Publication date: November 2011
ISBN: 9780799355949
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$7.64
Our price:
$6.99

You save: $0.65 (9%)
GET THIS EBOOK
FOR FREE!
Join our Facebook sweepstake, share and
get 10 likes. Winners
get notified in 24H!
Almal is baie opgewonde oor Thomas se kans om 'n sepiester te wees. Hy het immers 'n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks óóit! En sy mede-ster is boonop die aantreklike Fleur Vermaak. Maar dis die minste van Thomas se problem. Hy wonder hoe op aarde hy sy plek in die rugbyspan gaan behou, met Billy Fourie wat na hulle skool toe kom. En hy en Alex kry deesdae skaars tyd om te gesels. Boonop begin allerlei vreemde dinge gebeur ... Iemand gooi 'n baksteen deur Thomas-hulle se skuifdeur. Die boodskap wat om die baksteen gedraai is, voorspel niks goeds nie: BLY WEG VAN MALANS VAN MARTHAHEIM. JY'T NIKS DAAR VERLOOR NIE. En Thomas is seker hy het iemand by die grillerige TV-ateljee sien rondsluip ... 'n Donker figuur met 'n jas ...
Please sign in to review this product.
Devices:
Thomas@aksie.net ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
1006 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Enabled. Limit of 164 selections within 30 days.
Printing:
Enabled. Limit of 164 pages within 30 days.
Other books by Carina Diedericks-Hugo
Thomas@nagmerrie.net ePub (Adobe DRM) download by Carina Diedericks-Hugo
Thomas@nagmerrie.net
Carina Diedericks-Hugo
LAPA Publishers, November 2011
ISBN: 9780799349481
Format: ePub
List Price: $7.64 Our price: $6.99
Thomas@rock-ster.net ePub (Adobe DRM) download by Carina Diedericks-Hugo
Thomas@rock-ster.net
Carina Diedericks-Hugo
LAPA Publishers, November 2011
ISBN: 9780799350807
Format: ePub
List Price: $7.64 Our price: $6.99
Thomas@moord.net ePub (Adobe DRM) download by Carina Diedericks-Hugo
Thomas@moord.net
Carina Diedericks-Hugo
LAPA Publishers, November 2011
ISBN: 9780799349474
Format: ePub
List Price: $7.64 Our price: $6.99
Thomas@skerpioen.net ePub (Adobe DRM) download by Carina Diedericks-Hugo
Thomas@skerpioen.net
Carina Diedericks-Hugo
LAPA Publishers, November 2011
ISBN: 9780799349498
Format: ePub
List Price: $7.64 Our price: $6.99
Recently Viewed Products