Totale Aanslag: Apartheid se vuil truuks onthul ePub (Adobe DRM) download by De Wet Potgieter

Totale Aanslag: Apartheid se vuil truuks onthul

Zebra Press (Random House Struik)
Publication date: April 2012
ISBN: 9781770222335
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$6.00
Our price:
$4.99

You save: $1.01 (17%)
GET THIS EBOOK
FOR FREE!
Join our Facebook sweepstake, share and
get 10 likes. Winners
get notified in 24H!
Vir die grootste gedeelte van sy bewind is die Nasionale Party-regering gesteun en onderhou deur die direkte betrokkenheid van sy veiligheidsmagte. Vanuit die gevreesde geledere van die Veiligheidspolisie, die sinistere Burgerlike Samewerkingsburo, die alombekende BOSS en die magdom frontmaatskappye wat gestig is om die wapenembargo en ekonomiese sanksies te omseil, is Suid-Afrika in die grootste geheimhouding regeer. Dit was die regering se Totale Strategie teen die vyand se Totale Aanslag. Nou, vir die eerste keer, kan ondersoekjoernalis De Wet Potgieter lig werp op enkele van die kwellendste vrae oor hierdie tydperk, soos wat by PW Botha se finale kabinetsvergadering gebeur het, tot die sluipmoord op Olof Palme. Hierdie en baie ander van die destydse verslaggewing bied 'n seldsame en boeiende blik op wat agter die skerms binne Suid-Afrika se veiligheidstrukture gebeur het tydens die apartheidsera.
Please sign in to review this product.
Devices:
Totale Aanslag: Apartheid se vuil truuks onthul ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
2128 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Enabled. Limit of 69 pages within unlimited number of days.
Totale Aanslag: Apartheid se vuil truuks onthul ePub (Adobe DRM) download by De Wet Potgieter
Zebra Press (Random House Struik), April 2012
ISBN: 9781770222335
EAN:  9781770222335
ePub (Adobe DRM)
List Price: $6.00 eBook price: $4.99
Totale Aanslag: Apartheid se vuil truuks onthul PDF (Adobe DRM) download by De Wet Potgieter
Zebra Press (Random House Struik), April 2012
ISBN: 9781770222342
EAN:  9781770222342
PDF (Adobe DRM)
List Price: $6.00 eBook price: $4.99
Other books by De Wet Potgieter
Total Onslaught: Apartheid's dirty tricks exposed ePub (Adobe DRM) download by De Wet Potgieter
Total Onslaught: Apartheid's dirty tricks exposed
De Wet Potgieter
Zebra Press (Random House Struik), April 2012
ISBN: 9781770073289
Format: ePub, PDF
List Price: $6.00 Our price: $4.99