Adder ePub (Adobe DRM) download by Christelle van Rooyen-Wessels

Adder

Penguin
Publication date: December 2016
ISBN: 9781485903116
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$11.00
Our price:
$8.99

You save: $2.01 (18%)
Klara Francke het 'n donker geheim. Sy is vasgekeer in 'n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en dié van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir 'n braai nooi, is daar onmiddellik 'n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega. Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare - en ontoelaatbare - gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los. Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer 'n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders 'n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke ...
Please sign in to review this product.
Devices:
Adder ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
491 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Recently Viewed Products