Best Books Studiewerkgids: My Japan ePub (Adobe DRM) download by Hettie van Zyl

Best Books Studiewerkgids: My Japan

Best Books
Publication date: October 2016
ISBN: 9781776071555
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$10.96
Our price:
$9.99

You save: $0.97 (9%)
Best Books Studiewerkgids: My Japan. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Op die planke - My Japan, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek - in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys.
Please sign in to review this product.
Devices:
Best Books Studiewerkgids: My Japan ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
4171 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.