Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies ePub (Adobe DRM) download by Bridgette Allan

Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies

Penguin
Publication date: April 2016
ISBN: 9781776090372
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$12.00
Our price:
$9.99

You save: $2.01 (17%)
DIE BANTING-BOEK WAAROP ALMAL GEWAG HET! Uiteindelik! 'n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN 'n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal diƩ leefstyl kan volg. Maar die heel belangrikste - die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto's. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.
Please sign in to review this product.
Devices:
Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
4493 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies ePub (Adobe DRM) download by Bridgette Allan
Penguin, April 2016
ISBN: 9781776090372
EAN:  9781776090372
ePub (Adobe DRM)
List Price: $12.00 eBook price: $9.99
Die Banting-oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies PDF (Adobe DRM) download by Bridgette Allan
Penguin, April 2016
ISBN: 9781776090389
EAN:  9781776090389
PDF (Adobe DRM)
List Price: $12.00 eBook price: $9.99
Other books by Bridgette Allan
The Banting Solution: Your low-carb guide to permanent weight loss ePub (Adobe DRM) download by Bridgette Allan
The Banting Solution: Your low-carb guide to permanent weight loss
Bridgette Allan & Bernadine Douglas
Penguin, August 2016
ISBN: 9781776090983
Format: ePub, PDF
List Price: $12.00 Our price: $9.99