Die groot drie: 'n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015 PDF (Adobe DRM) download by Francois Verster

Die groot drie: 'n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015

Penguin
Publication date: June 2016
ISBN: 9781776090204
Digital Book format: PDF (Adobe DRM)

Buy PDF

List price:
$12.00
Our price:
$9.99

You save: $2.01 (17%)
Die Groot Drie bied 'n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wêreldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball en Fred Mouton. Die Burger is in 1915 in die lewe geroep om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die 20ste eeu op hul knieë gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog, verstedeliking en grootskaalse armoede. In die eerste honderd jaar van die koerant se bestaan het net dié drie kunstenaars diens gedoen as spotprenttekenaars. Boonzaier het skerp en raak aanvalle op opponente van die Nasionale Party geloods, en die karikatuurkuns ten volle bemeester; die veelsydige Honiball het lesers se empatie gewek met sy speelse styl; en Mouton se uitbeelding van tipies Suid-Afrikaanse tonele het van hom 'n gewilde humorskepper en belangrike meningsvormer gemaak. In hierdie boek gee Francois Verster, Naspers se maatskappy-argivaris, 'n historiese asook onderhoudende oorsig van die bydrae wat elk van dié spotprenttekenaars gelewer het.
Please sign in to review this product.
Format:
Devices:
Die groot drie: 'n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015 PDF (Adobe DRM) can be read on any device that can open PDF (Adobe DRM) files.

File Size:
58333 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Die groot drie: 'n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015 PDF (Adobe DRM) download by Francois Verster
Penguin, June 2016
ISBN: 9781776090204
EAN:  9781776090204
PDF (Adobe DRM)
List Price: $12.00 eBook price: $9.99
Die groot drie: 'n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015 ePub (Adobe DRM) download by Francois Verster
Penguin, June 2016
ISBN: 9781776090198
EAN:  9781776090198
ePub (Adobe DRM)
List Price: $12.00 eBook price: $9.99