Die Laksman se dogter ePub (Adobe DRM) download by Gerda Taljaard

Die Laksman se dogter

Penguin
Publication date: August 2017
ISBN: 9781485903123
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$12.00
Our price:
$9.99

You save: $2.01 (17%)
Die vertrek waarin ek my opgestopte voëltjies in glaskissies uitgestal het, het ek ontruim. Ek het die voëleiertjies en -neste, asook kassette met opnames van voëlgeluide in bokse gepak. Dit het my te veel aan Pa laat dink, en aan hom wou ek nie dink nie. Want dan het ek vir Annalisa gehaat, en 'n ma mag haar kind nie haat nie. Hulle is onder 'n kareeboom in die agtererf besig om na 'n janfiskaal te kyk wanneer haar tronkdokter-pa by Rosaria bieg dat ook hý 'n tipe laksman is. By Pretoria-Sentraal, waar hy die gehangdes se doodsertifikate uitreik, dien hy soms ook die genadeskoot toe. Maar sê nou van daardie tereggesteldes was onskuldig? wonder Rosaria. Nou, jare later, en kort ná die raaiselagtige dood van haar dogter Annalisa, onthou Rosarie die nonnetjiesuil wat sy en haar aweregse dogter grootgemaak het. Dit was voor Annalisa se rockmusiek van haar 'n kultusfiguur gemaak het, en voordat sy haar rug op haar ma gedraai het. Rosaria se worsteling strek verder terug as haar kind se dood. Haar verlede word verder oopgeruk wanneer Annalisa se dogtertjie haar verskyning maak - 'n kleinkind waarvan Rosarie nooit geweet het nie. Maar hoe het haar dogter gesterf? En hoe naby aan 'n laksman is Rosaria self?
Please sign in to review this product.
Devices:
Die Laksman se dogter ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
985 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Other books by Gerda Taljaard
Hartlam ePub (Adobe DRM) download by Deborah Steinmair
Hartlam
Deborah Steinmair & Gerda Taljaard
Tafelberg, October 2017
ISBN: 9780624082736
Format: ePub
List Price: $18.27 Our price: $15.99
Skrik op die lyf ePub (Adobe DRM) download by Deborah Steinmair
Skrik op die lyf
Deborah Steinmair & Gerda Taljaard
Tafelberg, August 2015
ISBN: 9780624074731
Format: ePub
List Price: $18.27 Our price: $15.99
Kelder ePub (Adobe DRM) download by Gerda Taljaard
Kelder
Gerda Taljaard
Tafelberg, April 2012
ISBN: 9780624054313
Format: ePub
List Price: $20.10 Our price: $18.99
Recently Viewed Products