Doodskoot ePub (Adobe DRM) download by François Bloemhof

Doodskoot

Penguin
Publication date: August 2016
ISBN: 9781485903611
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$11.00
Our price:
$8.99

You save: $2.01 (18%)
Dit gaan nag raak in die Swartland ... Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is 'n aand, 'n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie. Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, 'n ryk sakeman, om in gietende reën sy motor se gebarste band om te ruil. Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie - sy tyd daar begin meer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin 'n dodelike jong vrou se kop vol planne op 'n vreeslike einde kan afstuur. Doodskoot is 'n boek vol versoeking, geheime, oëverblindery en konfrontasie deur 'n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.
Please sign in to review this product.
Devices:
Doodskoot ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
371 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Other books by François Bloemhof
Vir die voëls ePub (Adobe DRM) download by François Bloemhof
Vir die voëls
François Bloemhof & Tina Kruger
Jasmyn, October 2016
ISBN: 9780624080466
Format: ePub
List Price: $15.35 Our price: $13.99
Double Echo ePub (Adobe DRM) download by François Bloemhof
Double Echo
François Bloemhof
Penguin, August 2016
ISBN: 9781485903093
Format: ePub
List Price: $11.00 Our price: $8.99
Liefde Moord en Facebook ePub (Adobe DRM) download by François Bloemhof
Liefde Moord en Facebook
François Bloemhof
Penguin, November 2015
ISBN: 9781485900061
Format: ePub, PDF
List Price: $5.00 Our price: $4.99
Vir altyd ePub (Adobe DRM) download by François Bloemhof
Vir altyd
François Bloemhof
Jasmyn, October 2015
ISBN: 9780624075776
Format: ePub
List Price: $16.81 Our price: $14.99
Recently Viewed Products