Goud kan nie roes nie ePub (Adobe DRM) download by Paul-Constant Smit

Goud kan nie roes nie

Penguin
Publication date: June 2016
ISBN: 9781485903260
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

Our price:
$9.99
'n Antieke ekspedisie. 'n Naelbyt-avontuur. 'n Aangrypende liefde. Con Slaughter - myningenieur, rewolwervegter en avonturier - maak sy fortuin tydens die goudstormloop op Barberton, meer as 'n millennium nadat die koningin van Skeba 'n ekspedisie na die suide van Afrika gestuur het. Verstrengel in 'n komplot tussen England en Duitsland wat die verloop van die geskiedenis kan verander, vrees Slaughter egter heeltyd 'n koeël in die rug. Hy vind vir 'n wyle vrede in die arms van sy Lorelei, maar Britse en Duitse Militêre Intelligensie trek die strop al nouer. Slaughter leef op 'n mespunt: van 'n amperdood deur wilde diere tot die gruweldade van die Boereoorlog. Die veld van Afrika is onverbiddelik, en dit is hier waar hy tot die uiterste beproef word. Paul-Constant Smit se Goud kan nie roes nie is 'n meesleurende avontuurverhaal vol aksie, intrige en passie vir 'n vervloë tyd.
Please sign in to review this product.
Devices:
Goud kan nie roes nie ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
846 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Other books by Paul-Constant Smit
Gold Never Rusts ePub (Adobe DRM) download by Paul-Constant Smit
Gold Never Rusts
Paul-Constant Smit
Penguin, June 2016
ISBN: 9781485903222
Format: ePub, PDF
List Price: $12.00 Our price: $9.99
Recently Viewed Products