Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte ePub (Adobe DRM) download by Erik Holm

Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

Struik Nature
Publication date: March 2017
ISBN: 9781775842255
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$15.00
Our price:
$12.99

You save: $2.01 (13%)
Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie - van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. 'n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; 'n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met 'n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, 'n uitgebreide ID-seksie en 'n paar honderd nuwe foto's. Verkoopspunte: meer as 700 foto's, talle van insekgedrag wat selde afgeneem word, maklik verstaanbare teks, en 'n reeks kassies met treffende inligting en wetenswaardighede wat sprankel verleen, 'n ID-seksie wat foto's en lyntekeninge insluit, die skrywer is baie bekend vir sy radiopraatjies oor insekte.
Please sign in to review this product.
Devices:
Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
79204 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte ePub (Adobe DRM) download by Erik Holm
Struik Nature, March 2017
ISBN: 9781775842255
EAN:  9781775842255
ePub (Adobe DRM)
List Price: $15.00 eBook price: $12.99
Insektopedie - Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte PDF (Adobe DRM) download by Erik Holm
Struik Nature, March 2017
ISBN: 9781775842262
EAN:  9781775842262
PDF (Adobe DRM)
List Price: $15.00 eBook price: $12.99
Other books by Erik Holm
Insectopedia - The secret world of southern African insects PDF (Adobe DRM) download by Erik Holm
Insectopedia - The secret world of southern African insects
Erik Holm
Struik Nature, March 2017
ISBN: 9781775841982
Format: PDF, ePub
List Price: $15.00 Our price: $12.99