Misverstand ePub (Adobe DRM) download by Marita van der Vyver

Misverstand

Penguin
Publication date: March 2017
ISBN: 9781485903512
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$13.00
Our price:
$10.99

You save: $2.01 (15%)
Willem Prins bewandel die strate van Parys. Eens was hy op koers om 'n gerekende skrywer in Suid-Afrika te word, maar na jare se probeer wink die koue water van die Seine - miskien sal sy verdrinking sy boekverkope bietjie opstoot, dink 'n swartgallige Willem. Tot sy skaamte is dit die erotika wat hy onder 'n skuilnaam skryf wat hom na Frankryk gebring het. Terug na die stad waar een van sy drie eksvroue saam met sy oudste seun woon, 'n jong man wat sy pa skaars ken. Vir Willem is Parys nie juis die stad van liefde nie, maar dit is hier waar hy vir Jackie ontmoet, 'n jong Suid-Afrikaner wat as au pair werk. Dit is ook sy wat saam met hom is diƩ Vrydagaand die dertiende toe terreur in Parys losbars. Misverstand is die dertiende roman van een van Suid-Afrika se gewildste skrywers. 'n Roman oor die ontnugtering van die middeljare, die lewe se onweerswolke wat dikwels dreig, en oor bande tussen mense wat beskut.
Please sign in to review this product.
Devices:
Misverstand ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
708 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Other books by Marita van der Vyver
You Lost Me ePub (Adobe DRM) download by Marita van der Vyver
You Lost Me
Marita van der Vyver
Penguin, March 2017
ISBN: 9781485903536
Format: ePub
List Price: $13.00 Our price: $10.99
Griet skryf 'n sprokie ePub (Adobe DRM) download by Marita van der Vyver
Griet skryf 'n sprokie
Marita van der Vyver
Tafelberg, February 2017
ISBN: 9780624079194
Format: ePub
List Price: $19.37 Our price: $16.99
Die dinge van 'n kind ePub (Adobe DRM) download by Marita van der Vyver
Die dinge van 'n kind
Marita van der Vyver
Tafelberg, July 2016
ISBN: 9780624080039
Format: ePub
List Price: $19.37 Our price: $16.99
Dis koue kos, skat (filmuitgawe) ePub (Adobe DRM) download by Marita van der Vyver
Dis koue kos, skat
Marita van der Vyver
Tafelberg, June 2016
ISBN: 9780624077619
Format: ePub
List Price: $20.47 Our price: $18.99
Recently Viewed Products