Moenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners ePub (Adobe DRM) download by Alan Knott-Craig

Moenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners

Bookstorm
Publication date: July 2014
ISBN: 9781920434885
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$7.99
Our price:
$6.99

You save: $1.00 (13%)
Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic! tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie!
Please sign in to review this product.
Devices:
Moenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
119 Kb
Language:
ENG
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Other books by Alan Knott-Craig
Really, Don't Panic!: Positive messages by South Africans, for South Africans ePub (Adobe DRM) download by Alan Knott-Craig
Really, Don't Panic!: Positive Messages by South Africans, for South Africans
Alan Knott-Craig
Bookstorm, July 2014
ISBN: 9781920434861
Format: ePub
List Price: $7.99 Our price: $6.99
Mobinomics: Mxit and Africa's mobile revolution ePub (Adobe DRM) download by Alan Knott-Craig
Mobinomics: Mxit and Africa's mobile revolution
Alan Knott-Craig & Gus Silber
Bookstorm, May 2012
ISBN: 9781920434366
Format: ePub
List Price: $14.99 Our price: $11.99