'n Wolf in skaapsklere: en ander Afrikaanse idiome ePub (Adobe DRM) download by Kobus Galloway

'n Wolf in skaapsklere: en ander Afrikaanse idiome

Zebra Press
Publication date: July 2017
ISBN: 9781776092161
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$6.00
Our price:
$4.99

You save: $1.01 (17%)
Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak. In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen - elkeen geïllustreer met 'n grappige volblad-spotprent, en met 'n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar 'n lys met nóg idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind. Dié boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds 'n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat dié pragtige skat van Afrikaans behoue sal bly.
Please sign in to review this product.
Devices:
'n Wolf in skaapsklere: en ander Afrikaanse idiome ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
21066 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
'n Wolf in skaapsklere: en ander Afrikaanse idiome ePub (Adobe DRM) download by Kobus Galloway
Zebra Press, July 2017
ISBN: 9781776092161
EAN:  9781776092161
ePub (Adobe DRM)
List Price: $6.00 eBook price: $4.99
Pocket Guide to Birds of Namibia ePub (Adobe DRM) download by Kobus Galloway
Struik Nature, August 2017
ISBN: 9781775845232
EAN:  9781775845232
ePub (Adobe DRM)
List Price: $8.00 eBook price: $6.99
Other books by Kobus Galloway
Where's Zuma? ePub (Adobe DRM) download by Kobus Galloway
Where's Zuma?
Kobus Galloway
Zebra Press, November 2015
ISBN: 9781770228849
Format: ePub, PDF
List Price: $6.00 Our price: $4.99
Idees Vol Vrees Volume 4 ePub (Adobe DRM) download by Kobus Galloway
Idees Vol Vrees Volume 4
Kobus Galloway
Zebra Press (Random House Struik), September 2014
ISBN: 9781770227354
Format: ePub
List Price: $6.00 Our price: $4.99
Idees Vol Vrees Volume 3 ePub (Adobe DRM) download by Kobus Galloway
Idees Vol Vrees Volume 3
Kobus Galloway
Zebra Press (Random House Struik), September 2013
ISBN: 9781770225916
Format: ePub
List Price: $6.00 Our price: $4.99
Idees Vol Vrees Volume 2 ePub (Adobe DRM) download by Kobus Galloway
Idees Vol Vrees Volume 2
Kobus Galloway
Zebra Press (Random House Struik), October 2012
ISBN: 9781770225107
Format: ePub, PDF
List Price: $6.00 Our price: $4.99