Ruim Jou Rommel Op PDF (Adobe DRM) download by Kate Emmerson

Ruim Jou Rommel Op

Metz Press
Publication date: April 2013
ISBN: 9781920479916
Digital Book format: PDF (Adobe DRM)

Buy PDF

List price:
$11.99
Our price:
$10.99

You save: $1.00 (8%)
Kate Emmerson, die Quick Shift Deva, het al duisende mense gehelp met haar unieke programme en deel nou haar passie vir en kundigheid oor hoe om op alle vlakke van jou rommel ontslae te raak met jou. Haar lewe en werkleuse is LEEF LIG, LEEF VRY en hierdie boek wys jou hoe om dit in jou lewe toe te pas. Sy sal jou inspireer met haar diepgaande begrip van die sielkunde van rommel en hoe dit jou keer om die lewe te lei wat jy bestem is om NOU te doen. • Leer wat rommel eintlik behels deur 'n definisie wat jou sal bemagtig. • Leer hoe ineengevleg die drie aspekte van rommel is en hoe hulle mekaar gyselaar hou. • Sien die werklikheid van jou huidige rommel sonder skaamte of verwyte onder die oë. • Verstaan hoe rommel jou keer om aan te beweeg en die leuse, LEEF VRY, toe te pas. • Sien jou persoonlike stelsel wat jou saboteer onder die oë en waarom jy eintlik rommel het. • Bereken die finansiële koste van jou rommel akkuraat. • Skuif jou rommel op 'n praktiese wyse deur Kate se stap vir stap proses oor 28 dae te volg. • Bly gemotiveer sodat jy die oorweldigende gevoelens wat rommel meebring, kan hanteer. • Leer eenvoudige truuks, stappe en stelsels om in die toekoms in beheer te bly.
Please sign in to review this product.
Format:
Devices:
Ruim jou rommel op PDF (Adobe DRM) can be read on any device that can open PDF (Adobe DRM) files.

File Size:
2329 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Enabled. Limit of 5 pages within unlimited number of days.
Other books by Kate Emmerson
Clear your clutter ePub (Adobe DRM) download by Kate Emmerson
Clear your clutter
Kate Emmerson
Metz Press, February 2017
ISBN: 9781928376279
Format: ePub
List Price: $12.99 Our price: $9.99
Ditch your glitch ePub (Adobe DRM) download by Kate Emmerson
Ditch your glitch
Kate Emmerson
Metz Press, February 2017
ISBN: 9781928376286
Format: ePub
List Price: $12.99 Our price: $9.99
Ditch your Glitch ePub (Adobe DRM) download by Kate Emmerson
Ditch your Glitch
Kate Emmerson
Micro Publishing Media, January 2017
ISBN: 9781944068134
Format: ePub, PDF
List Price: $9.99 Our price: $7.99
Recently Viewed Products