Suikervry: 8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing ePub (Adobe DRM) download by Kerry Hammerton

Suikervry: 8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing

Jonathan Ball Publishers
Publication date: April 2015
ISBN: 9781920289867
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$10.99
Our price:
$8.99

You save: $2.00 (18%)

Suikervry is die eerste selfhelpboek wat in Suid-Afrika geskryf is om mense met ’n suiker- en koolhidraat-verslawing te help om dit te bowe te kom. Dit is deur Karen Thomson en Kerry Hammerton met die steun van die dieetkundige Tamzyn Campbell geskryf, en daar is ’n voorwoord deur prof. Tim Noakes. Dit staan eetgewoontes met min koolhidrate en meer vet voor.

Dit is die enigste beskikbare boek wat die emosionele en gedragspatrone van ’n suiker- en koolhidraat-verslaafde aanspreek. Vir baie mense is dit nie genoeg dat hulle bloot weet wat om te eet nie. Suikervry spreek dié saak aan. Bo en behalwe ’n program van agt weke lank, bevat Suikervry ook persoonlike verhale van verslawing, maaltydprogramme en resepte sonder suiker.

Please sign in to review this product.
Devices:
Suikervry: 8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
41613 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Other books by Kerry Hammerton
These are the Lies I Told You PDF (Adobe DRM) download by Kerry Hammerton
These are the Lies I Told You
Kerry Hammerton
Modjaji Books, December 2010
ISBN: 9781920397227
Format: PDF
List Price: $20.90 Our price: $18.99