Terug na die Ou Testament ePub (Adobe DRM) download by Adrio König

Terug na die Ou Testament

Lux Verbi
Publication date: July 2014
ISBN: 9780796318855
Digital Book format: ePub (Adobe DRM)

Buy ePub

List price:
$14.55
Our price:
$12.99

You save: $1.56 (11%)
Abraham of Moses? Geloof of die wet? Geld alle Ou-Testamentiese voorskrifte steeds vir Christene vandag? Indien nie, hoe onderskei ons dan wat geldig is en wat nie? Binne die Christelike gemeenskap is daar groot meningsverskille hieroor. Kwessies rondom die besnydenis, die Sabbat, eet- en drinkvoorskrifte, offerandes, die verhouding met niegelowiges, die gebruik van die ramshoring en die aanspreek van God op sy Hebreeuse naam duik telkens en al dringender op. In Terug na die Ou Testament ... wys die bekende teoloog Adrio König op die radikale oorgang wat Jesus met sy lering en sterwe bewerkstellig het. Hy wys ook dat dit gevaarlik is om by Christus te wil byvoeg - al is dit om jou geloof te "verryk".
Please sign in to review this product.
Devices:
Terug na die Ou Testament ePub (Adobe DRM) can be read on any device that can open ePub (Adobe DRM) files.

File Size:
435 Kb
Language:
AFR
Copy From Text:
Disabled.
Printing:
Disabled.
Other books by Adrio König
Leef uit jou doop (eBoek) ePub (Adobe DRM) download by Adrio König
Leef uit jou doop (eBoek)
Adrio König
CHRISTELIKE UITGEWERSMPY, March 2015
ISBN: 9781431600502
Format: ePub
List Price: $7.99 Our price: $5.99
Die Groot Geloofskommentaar (eBoek): Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge ePub (Adobe DRM) download by Adrio Konig
Die Groot Geloofskommentaar (eBoek): Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge
Adrio Konig & Adrio König
CHRISTELIKE UITGEWERSMPY, January 2014
ISBN: 9781431606160
Format: ePub
List Price: $20.99 Our price: $18.99
Recently Viewed Products